Chuck McCann

Chuck McCann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles John Thomas McCann
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1942–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chuck McCann is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente DuckTales the Movie: Treasure of the Lost Lamp (1990) en Dracula: Dead and Loving It (1995), en in die televisiereeks Far Out Space Nuts (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy